Gebakte Vrugte slaai

(Lekker As Soet kos)
900 gram Geblikte Pere
900 gram Geblikte Perskes
450 gram Geblikte Tertappels
4 Piesangs
Dreineer En Snipper Die Vrugte

Voeg by:
1 T Kerrie
1 T Borrie
¼ K Geel suiker
1 E Botter
Knippie sout
Meng.
Bak Vir 45 Minute 180°C

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 379 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *