Mash potato dumplings

Bestanddele
500 gram aartappels, gekook in skil, skil afgetrek en daarna fyn gedruk (mash)
1 Large eier, geklits
1/2 teelepel sout (of na smaak)
2 koppies ALL PURPOSE FLOUR

Metode
Meng in groot mengbak die aartappels, eier, sout, meel, tot sag maar moenie dit te veel meng nie, dit word dan taai.

In ‘n groot kastrol, kook water en sout.

Strooi meel oor skoon kombuis oppervlak of hout bord, smeer meel aan jou hande ook, rol die aartappel deeg, bietjie op ‘n slag, rol die deeg in stukkies,ek sny dit nie ewe groot nie, sny so groot soos jy dit wil hĂȘ. Plaas hierdie gesnyde deeg in kokende water, verminder die hitte en kook tot gaar, amper bruin, haal uit water, sit in bak.

Smelt in pan 3 eetlepels botter, voeg 3 eetlepels brood krummels by, meng goed.

Gooi nou hierdie botter en brood krummels oor kluitjies.

Bedien warm.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 360 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *