Tyd wat tel 3

Woensdag 21 Feb. 2018 Tema: Tyd wat tel 3

**** My eie woorde

**** Selfs jou en my geboorte is vooraf deur God bepaal , dit maak nie saak wie ek of jy is nie . Voordat ek of jy geskep is deur daardie eerste saad selletjie het Hy ons geken. So dit maak nie saak of jy dink jy is niks werd nie, en miskien  ervaar jy die HERE het jou vergeet. Dan wil ek jou vandag verseker dit is nie so nie, Hy ken jou naam lees gerus vandag se woord en maak dit jou eie. 

Ps 139:16  U oë het my ongevormde klomp gesien; en in u boek is hulle almal opgeskrywe: dae dat alles bepaal was, toe nog geeneen van hulle daar was nie.

Job 31:15  Het Hy wat my in die moederskoot gemaak het, hom nie gemaak nie? En het Een ons nie in die geboorte toeberei nie?

Jeremia 1:5 (a)  Voordat Ek jou in die moederskoot gevorm het, het Ek jou geken; en voordat jy uit die liggaam voortgekom het, het Ek jou geheilig;….

Jes 49v14  Maar Sion sê: Die HERE het my verlaat, en die Here het my vergeet! 15 Kan ‘n vrou haar suigling vergeet, dat sy haar nie ontferm oor die seun van haar skoot nie? Ofskoon hulle sou vergeet, nogtans sal Ék jou nie vergeet nie!

GETUIENISSE en TERUGVOER

****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.

VERJAARSDAE 21 Feb. 2018

Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou bederf dag.

Fanie Marx 21 Feb

Retha Nell 21 Feb.

Gertjie Allers 21 Feb.

Doemie Marais 21 Feb.

Ilse Louw Namibie 21 Feb

Amanda Voster 21 Feb

Marisa du Plessis 21 Feb.

http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering

Blye Versekering Webtuiste:  http://www.go.to.co.za/lenten

Nuwe intekenare is welkom

blye.versekering@gmail.com  

Gratis bybelstudie CD’s-1-13

blye.versekering.audiocd@gmail.com

Gebedsversoeke kan gestuur word aan

gebed.asseblief@gmail.com 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 82 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *