Wees nugter 2

Dinsdag 13 Maart.2018 Tema: Wees nugter  2

Spr. 4:23  Bewaak jou hart (denke) meer as alles wat bewaar moet word, want daaruit is die oorspronge van die lewe.

 NV 23  Wees veral versigtig met wat in jou hart (gedagtes) omgaan, want dit bepaal jou hele lewe.

1Tim 3:2  ‘n Opsiener dan moet onberispelik wees, die man van een vrou, nugter, ingetoë, fatsoenlik, gasvry, bekwaam om te onderrig;

**** Wanneer die Woord praat van die hart weet ons dit verwys eintlik na ons gedagtes en ons denke….onthou die duiwel gee ook vir ons gedagtes en ons optrede toon vir hom of ons in sy strik getrap het. Dis in ons gedagtes waar sonde begin en dan wanneer ons dit oorweeg het en ’n besluit maak dan doen ons dit. Onthou emosies is baie gevaarlik om jou te laat besluit en daarom vanoggend se waarskuwing “wees versigtig”

Kol 3:2  Bedink die dinge wat daarbo is, nie wat op die aarde is nie.

GETUIENISSE en TERUGVOER

****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.

VERJAARSDAE 13 Maart 2018

Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou bederf dag.

Christine Pretorius 13 Mrt

Rinalette Basson 13 Mrt.

http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering

Blye Versekering Webtuiste:  http://www.go.to.co.za/lenten

Nuwe intekenare is welkom

blye.versekering@gmail.com  

Gratis bybelstudie CD’s-1-13

blye.versekering.audiocd@gmail.com

Gebedsversoeke kan gestuur word aan

gebed.asseblief@gmail.com 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 75 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *