Wees nugter  3

Woensdag 14 Maart 2018 Tema: : Wees nugter  3

**** My eie woorde

**** Vanoggend sien ons hoe ons as diensknegte van die HERE behoort op te tree. Dink bietjie aan ’n honger leeu …hy soek kos en die eerste diertjie wat hy kan kry verslind hy. Dit is hoe ons vyand is. Onthou hy weet sy tyd is kort en is besig om uit te loop en hy wil kyk hoeveel hy kan vashou in sonde voordat die einde kom. Eet , drink en dronk word, is aan die orde van die dag . Dis juis die sonde van die laaste dae gebrek aan selfbeheersing. Wees jy nugter sodat jy kan sê “nee dankie” vir sonde.

2 Tim2V4 en ‘n dienskneg van die Here moet nie twis nie, maar vriendelik wees teenoor almal, bekwaam om te onderrig en een wat kwaad kan verdra.  25  Hy moet die weerspanniges in sagmoedigheid teregwys, of God hulle nie miskien bekering sal gee tot die kennis van die waarheid nie,  26  en hulle weer nugter kan word, vry van die strik van die duiwel, nadat hulle deur hom gevang was om sy wil te doen.

1Pet 5:8  Wees nugter en waaksaam, want julle teëstander, die duiwel, loop rond soos ‘n brullende leeu, en soek wie hy kan verslind.

Luk 12:45  Maar as die slaaf by homself sê: ‘My eienaar draai lank om te kom,’ en hy die slawe, mans en vroue, begin slaan, terwyl hy self eet en drink en dronk word, V46  sal die eienaar van die slaaf kom op ‘n dag dat hy dit nie verwag nie, en op ‘n uur wat hy nie vooraf weet nie. Dan sal sy eienaar hom laat doodmaak, en hom die lot van ontroues laat deel.

GETUIENISSE en TERUGVOER

****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit

onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.

VERJAARSDAE 14 Maart  2018

Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou bederf dag.

Valerie Nel 14 Mrt

Mirie Snyman   14 Mrt

Thea Gouws 14 Mrt

http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering

Blye Versekering Webtuiste:  http://www.go.to.co.za/lenten

Nuwe intekenare is welkom

blye.versekering@gmail.com  

Gratis bybelstudie CD’s-1-13

blye.versekering.audiocd@gmail.com

Gebedsversoeke kan gestuur word aan

gebed.asseblief@gmail.com 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 73 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *