AVOKADODOOPSOUS

Lynette Muller

Bestanddele
3 avokadopere, geskil en in stukke gesny
125 ml mayonnaise
50 ml suurlemoensap
2ml Tobasco
10 ml sout
1 ml vasgemaalde swartpeper
2 knoffelhuisies gekneus
10 ml gerasperde ui
2 ml paprika
1 ml rooipeper
5 ml suiker
gekapte grasuie

Metode
Versap alles behalwe grasuie saam. Skep mengsel in mooi bakkie en garneer met gekapte grasuie.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 205 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *