Gemarineerde Broccoli ~ Grootmaat

Jan van Niekerk
Lewer 30 porsies

Bestanddele
2 kg Broccoli, Blommetjies afgesny
5 Soetrissies in repies gesny

Marinade:
250 ml Olyfolie
15 ml Sout
8 ml Varsgemaalde swartpeper
10 ml Droë pietersielie
10 ml Droëbasiliekruid
19 ml Oreganum
150 ml Wynasyn
35 ml Suiker
100 ml Mayonnaise
10 ml Varsgemaalde knoffel

Metode:
Marinade:
Meng al die bestanddele vir die marinade en laat 12 ure of oornag in die yskas staan. Gooi die marinade oor die broccoli en rissie en marineer 4 ur. Dreineer die marinade en sit koud voor. Lewer 30 porsies.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 281 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *