Kolwyntjie resep (cupcakes)

Kan verdubbel word

 

 

 

 

1¾ kop. bruismeel
¾ kop. strooisuiker
160ml melk
2 eiers – liggies geklits
125g botter – gesmelt en afgekoel
½ t vanielje ekstrak


Meng alles saam – moenie oormeng nie.
Bak @ 180°C vir 10-15min.

En die versiersel:
125 g sagte botter
1½ kop. versiersuiker
½ t vanielje ekstrak
Knippie sout
1½ eetl melk
Klits baie goed tot donsig.

 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,065 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *