Sy beskutting 2

Dinsdag 6 Maart.2018 Tema: Sy beskutting 2

**** My eie woorde:

Moontlik het jy  al vele kere vandag se woorde gelees. My vraag is, glo ons dit, of is dit net ’n mooi teksvers. Die volgende deel sien ons dat dit wat ons glo word vir ons waar. Mag ons waarlik ons skuiling en beskutting in Hom vind.

Ps 91:1  Hy wat in die skuilplek van die Allerhoogste sit, sal vernag in die skaduwee van die Almagtige. v2  Ek sal tot die HERE sê: My toevlug en my bergvesting, my God op wie ek vertrou.

Ps 91:9  Want U, HERE, is my toevlug. Die Allerhoogste het jy jou beskutting gemaak.

Luk 17:19  En Hy sê vir hom: Staan op en gaan; jou geloof het jou gered.

GETUIENISSE en TERUGVOER

****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.

VERJAARSDAE 6 Maart 2018

Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou bederf dag J

Wilma Steyn 6 Maart

Piet v d Walt 6Mrt

Henriëtte Jenkins 6 Mrt

Nico Kruger 6 Mrt

Melanie Deysel 6 Mrt

Madeleine Greyling 6 Mrt

Cleone Wilson 6 Mrt.

http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering

Blye Versekering Webtuiste:  http://www.go.to.co.za/lenten

Nuwe intekenare is welkom

blye.versekering@gmail.com  

Gratis bybelstudie CD’s-1-13

blye.versekering.audiocd@gmail.com

Gebedsversoeke kan gestuur word aan

gebed.asseblief@gmail.com 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 74 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *