Sy beskutting 3

Woensdag 7 Maart 2018 Tema: Sy beskutting 3

**** My eie woorde

****Dawid skryf van die HERE se skild wat hom beskerm. Ek wonder as Dawid vandag hierdie Psalm sou skryf, dan sou hy waarskynlik ander woorde gebruik het . Dalk iets so U koeël vaste baadjie beskerm my. Nogtans maak dit nie saak hoe ons dit bewoord nie, die slotsom bly Hy is die Een met Almag wat my en jou beskerm. Wanneer mens mooi lees is dit nie net fisiese beskerming nie, maar onthou ons geestelike beskerming omdat ons stryd nie teen vlees en bloed is nie.  Die belangrikste deel is dat ons Hom as ons Herder moet ken en vertrou  soos Dawid

Psalms 3:3  (3:4) Maar U, HERE, is ‘n skild wat my beskut, my eer en die Een wat my hoof ophef.

Psalms 140:7  (140:8) HERE Here, Sterkte van my heil, U beskut my hoof in die dag van stryd!

1Sam 17:45  Maar Dawid sê vir die Filistyn: Jy kom na my met ‘n swaard en met ‘n spies en met ‘n lans, maar ek kom na jou in die Naam van die HERE van die leërskare, die God van die slagordes van Israel, wat jy uitgedaag het.

Romeine 8V38  Want ek is versekerd dat geen dood of lewe of engele of owerhede of magte of teenwoordige of toekomende dinge 39  of hoogte of diepte of enige ander skepsel ons sal kan skei van die liefde van God wat daar in Christus Jesus, onse Here, is nie.

GETUIENISSE en TERUGVOER

****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit

onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.

VERJAARSDAE 7 Maart  2018

Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou bederf dag.

Frans Becker 7 Mrt

Santa Fourie 7 Mrt.

http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering

Blye Versekering Webtuiste:  http://www.go.to.co.za/lenten

Nuwe intekenare is welkom

blye.versekering@gmail.com  

Gratis bybelstudie CD’s-1-13

blye.versekering.audiocd@gmail.com

Gebedsversoeke kan gestuur word aan

gebed.asseblief@gmail.com 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 86 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *