Wees nugter  5

Vrydag 16 Maart  2018 Tema: : Wees nugter  5

**** My eie woorde

**** Wanneer mens na vandag se tekste kyk, is daar voorskrifte wat ons as kinders van God moet nakom. Uit onsself kan ons dit beslis nie doen nie, want net wanneer ek en jy dink ons het die ding reg , dan val ons weer op ’n ander plek. Dan weer voel jy soms dis nou tyd om op te gee, dis heeltemal reg , gee dit op aan Christus want deur Hom is ek en jy tot alles in staat.  Wees nugter en kom tot rus in Sy teenwoordigheid. Laat toe dat Sy vrede oor jou spoel. Mag hierdie naweek geseënd wees in Sy teenwoordigheid. Tot Maandag as ons gespaar bly

2Tim 4:5  Maar wees jy in alles nugter; ly verdrukking; doen die werk van ‘n evangelis; vervul jou bediening.

Tit 2:2  Die ou manne moet nugter wees, waardig, ingetoë, gesond in die geloof, in die liefde, in die lydsaamheid.

1Tim 3:11  Net so moet die vroue waardig wees, geen kwaadspreeksters nie, nugter, betroubaar in alles.

Fil. 4:13  Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.

GETUIENISSE en TERUGVOER

****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit

onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.

VERJAARSDAE 17,18 & 19 Maart  2018

Hartlik geluk aan jou met jou verjaarsdag vandag Mag die HERE jou spesiaal seën vandag en mag hierdie jaar ’n besondere jaar in jou verhouding met Hom wees. Geniet jou bederf dagJ

Aurora Marais 16 Mrt

Sanet v As 16 Mrt

Hildégard Appolis 16 Mrt.

Sonja Kempen 17 Mrt

Ina Lombaard 17 Mrt

Connie Rawlings17 Mrt

Janetta Swartz 17 Mrt

Perl Strauss 17 Mrt.

Hester Kriel 18 Mrt

Elsabe Neuhoff 18 Mrt

Heidi Loots 18 Mrt

 

 

http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering

Blye Versekering Webtuiste:  http://www.go.to.co.za/lenten

Nuwe intekenare is welkom

blye.versekering@gmail.com  

Gratis bybelstudie CD’s-1-13

blye.versekering.audiocd@gmail.com

Gebedsversoeke kan gestuur word aan

gebed.asseblief@gmail.com 

 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 62 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *