DIP OF SOUS VIR SLAP CHIPS

Lynette Muller

Gooi dit ook oor vleis en ander kos.

Bestanddele
Gooi so ½ koppie sweet chillie sous
1 tl gewone tabascosous in as jy nie ‘weov’ se tabasco het nie.
1 pot mayonaise (750 g)
1 blik kondensmelk
¼ kop “Wat eet ons Vanaand” – tabasco sous
1 tot 2 el mostert poeier
1 kop of meer melk

Metode
Meng alles saam en roer melk in tot verlangde dikte.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 617 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *