Rys noedel slaai

Niekie Rossouw

(Groot bak slaai)

Bestanddele
1 x 500mg Rys noedelslaai (By die pasta afdeling). By Shoprite and P & Pay
2 x eier gele. Ek gebruik dit nie regtig nie, Dit gee net kleur.
1 x teelepel mostert (poeier of smeer)
½ Koppie (125 ml) wit asyn
½ Koppie kookolie
¾ Koppie Mayonaise
2 medium groot wortels/1 blik sweet corn pitte
1 klein uie fyn gerasper
1 Blik pynappel ringe/verkieslik crushed pynappel
1 Blik kondensmelk

Metode
Kook solank die noedels
Meng al die bestandele saam terwyl die noedels kook.

MENG DIE NOEDELS SAAM
Maak hierdie resep die dag tevore al, want dan is dit baie lekkerder.
Hierdie slaai is lekker met braaivleis. Die mans is nogal lief hiervoor, omdat dit iets anders is. Dit hou vir 3 dae. Lekker met warm en koue kos.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,731 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *