Boontjie sop

Bestanddele
500 g suikerbone
2,5 l water
sopvleis (shin)
3 tl sout
2 ml swart peper
1 tl gedroogte pietersielie
3 wortels
2 aartappels
2 uie
4-in-1 sopmengsel
Hand vol macaroni

Metode
Ek sny alles op, stoom vir 1 uur en “mash”.
Maak dan dunner met water soos jy dit wil hê.
Gooi net weer sout by.

NOTA:
Vir “Ertjiesop” gebruik ek presies dieselfde bestanddele, vervang net die bone met “split-peas”.

Bron: Resep aangepas uit Knuppeldik aan Koningskos.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 453 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *