Brood Skon

Erika Moolman

Bestanddele
500 gram bruismeel
500 ml karringmelk
Sout,
Pepper,
Aromat,
Peri peri
Letterlik en figuurlik enige speserye waarvan jy hou
Kaas, soveel soos jy wil insit

Metod
Meng deeg deeglik. Spuit kolwyntjie pan (muffin pan) met Spray and Cook, skep lepels vol in pannetjie, tot pannetjie vol is, bak in voor verhitte oond 180 grade, tot mooi bruin, haal uit, smeer botter bo-oor, sit terug vir so paar minute. Haal uit, en eet warm!

Dit is wragtig pragtig en baie lekker!! Dit is brood muffins of brood skons of sommer net klein rondte broodjies!!

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 346 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *