Huwelik slegs vir 2 ≠ 3

Huwelik slegs vir 2 ≠ 3
Hallo

Ek wonder hoekom spring mense oor die grense van die huwelik? Het dit te saai geword en die opwinding net te lekker aan die anderkant van die draad? Het die verwoesting wat die kant gesaai word dan geen impak in die besluite nie? Ek weet nie of daar op die ou end enige wenners is nie…

Hieroor draai Paulus geen doekies om nie: 6Ek waarsku julle, moenie julle aan verkeerde seksuele gedrag skuldig maak nie. Onder geen omstandighede mag julle ’n skelm verhouding met ’n ander gelowige se huweliksmaat hê nie. Onthou, die Here sien dit raak. Hy straf sulke sondes.

Enough said.

Teks

1 Tessalonisense 4:1-8

Om oor na te dink

Het jy al oor die muur geloer?

Is jy dalk nou daar?

Hoe verstaan jy die teks?

Gebed

Vader, dankie vir U riglyne in U woord. U gee dit vir ons sodat dit met ons goed kan gaan. Help ons om dit te gehoorsaam. Amen.

Teksgedeelte: 1 Tessalonisense 4

6Ek waarsku julle, moenie julle aan verkeerde seksuele gedrag skuldig maak nie. Onder geen omstandighede mag julle ’n skelm verhouding met ’n ander gelowige se huweliksmaat hê nie. Onthou, die Here sien dit raak. Hy straf sulke sondes.

Gerjo Ben

Ns. As jy van iemand weet wat hierdie e-pos nodig het, kan jy dit vir hom/haar forward. Jy kan ook info@kruispad.com
in die Cc blokkie sit en dan sal ons hulle op die poslys plaas.
e]

Geen kopiereg – kan gratis versprei word.

Print Email

Stel nie meer belang nie? Unsubscribe from this newsletter

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 82 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *