Ilana
Vir ‘n langwerpige bak van sowat 30 x 18cm met die hele vulsel
10 porsie
Bestanddele
2 eiers
250ml melk
250ml sonneblomolie
240g (430ml) koekmeel
20ml bakpoeier
2ml sout
Metode
Klits eier, melk en olie saam.
Meng meel, bakpoeier en sout in ‘n mengbak. Voeg die eiermengsel by en klits goed totdat daar geen klonte is nie.
Skep die beslag oor die vleis.
(Visited 884 times, 1 visits today)
Advertisements