SUURLEMOEN YSKASKOEKIES

Lynette Muller

Bestanddele
125 gr botter
250ml suiker
1 blik kondensmelk
gerasperde skil van 1 lemoen
50 ml lemoensap
100gr kersies (rooi of groen) in kwarte gesny
2 pakkies marie- beskuitjies (fyn)
250 ml klapper

Versiersuier bo op:
500ml versiersuiker
50ml suurlemoensap

Metode
Meng botter suiker kondensmelk skil en lemoensap in kastrol en smelt alles. Laat afkoel
Meng kersies, marie beskuitjies en klapper by. Druk in plat bak en smeer die versiersuiker mengsel bo-op. Sny in blokkies. Bewaar in yskas.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 974 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *