GEEN KNIE BROODJIE

 Lynette Muller   
(MAKLIKE ROER WITBROOD)
Jy kan sommer met jou huiswerk aan gaan met die brood !

Bestanddele
7 koppies meel (Dis presies 1Kg)(Koekmeel)
4 Koppies
Water(Lou water)
2 teelepels sout
1 Pakkie suurdeeg.(10g)

Metode.
Meng alles goed deur, Gooi in panne, laat rys, bak vir omtrent 1 uur tot gaar by 180°C Dis dit, niks knie, af knie nie, net meng goed deur, laat rys en bak.                                                           .

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 4,887 times, 7 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *