Karamel fudge lekkers (Banting)

Koekoes Vortser

Bestanddele
250g Gram growwe xylitol
250gram Erythritol
250gram botter
250gram neute botter
3 druppel karamel extrak indien verkies (dalk nie geskik vir Banting nie)

Metode
Maak stadig warm in n braaipan of groot pot.
Laat alles smelt
Verhoog hitte effens en roer tot dit n ligte karamel kleur het.
Giet dit in lava sjokolade vorms en vries
Druk uit as dit kliphard gevries is.
En hou in die vries of yskas.
Heerlik.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 536 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *