KASSELERRIB  IN  FOELIE 

Rika Theron
(6 porsies)

Bestanddele
1,5 kg kasselerrib,
3 lourierblare,
paar naeltjies,
12.5 ml suurlemoenpeper.

Metode
Sny vetlaag van vleis in gleufies en druk lourierblare en naeltjies daarin.  Geur.  Draai toe in foelie en bak 90 minute (160°C).  Maak foelie oop en braai vleis bo-op bruin nadat dit sag gebak is.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 99 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *