Vinnige Partytjie Pizza’s

Koekoes Vorster

Bestanddele
3 Snye brood
5 ml Margarien
1 Klein tamatie of sampioen of soetrissie
20 g Cheddar kaas fyn gerasper
Aromat of fondor (of ander speserye na smaak)

Metode
Sny brood in sirkel om in klein ronde pizza pan te pas. Of n gewone swiss rol pan of koekie plaat kan ook gebruik word. Smeer eenkant en druk in pan, spry bo-op met Cook & Spray. Sny tamatie sirkels en plaas. bo-op, en strooi kaas bo-oor en geur. Bak by 180°C vir 10-15 minute

Resep: Anna Eksteen

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 162 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *