APPELWORSWENNER

Rika Theron

Bestanddele
2 t hoenderpoeier
1/2 k warm water
454 g gaar worsies (Dink vark worsies sal lekker wees)
2 appels, geskil en gekap
knypie fyn gemmer
1 k broodkrummels
1 e gesmelte margarien.

Metode
Rangskik worsies in oondskottel.  Meng hoenderpoeier met water en skep oor worsies.  Bedek met appelstukkies en gemmer.  Meng krummels met margarien en strooi bo-oor.  Bak 20 to 25 minute lank in matige oond.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 142 times, 1 visits today)
Advertisements

2 thoughts on “APPELWORSWENNER”

    1. Goeie More Joey. Dit is hoenderaftreksel in poeier vorm. Ina Paarman verkoop dit. As jy nie poeier kry nie kan jy gerus 2 hoenderblokkies verkrummel en aanmaak met ‘n bietjie water en oorgooi.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *