BOTTERKARAMELPOEDING

Rika Theron

Bestanddele
1 groot blik room (Nestle Dessert Cream)
1 groot blik Idealmelk,
1 pakkie botterkaramelkitspoeding,
1 – 2 e brandewyn,
1 grondboontjie-broslekker of 1 pakkie kruisementlekker.

Metode
Klits Idealmelk, room en poeding tot dik en skuimerig.  Voeg brandewyn by en roer deur laat staan om te stol.  Sprinkel opgekapte lekkers bo-oor.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 103 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *