CRUNCHIES:

Anna Eksteen

Bestanddele
250g botter
50ml gouestroop
10ml koeksoda
250ml koekmeelblom
250ml witsuiker
500ml hawermout
250ml klapper
knypie sout

Bestanddele
Smelt die botter en gouestroop. Voeg die koeksoda by en meng. Meng die droë bestanddele en roer dit in by botttermengsel. Druk dit met ‘n spaan in rolkoekpan van ongeveer 40x27cm. Bak dit ongeveer 20 minute tot goudbruin by 160C. Laat dit effens afkoel. Sny in vierkante van 5×5 cm. Lewer ongeveer 40 koekies.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 143 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *