DAD SE BROOD:

Lynette Muller

Bestanddele
1kg wit broodmeel (7 koppies)
4 koppies lou water (sommer ketelwater wat afgekoel is)
2 tl sout
1 pakkie gis

MAAK SO:
Meng alles goed deur. Sit in 2 gesmeerde broodpannetjies. (ek het spray en cook gebruik) Smeer bietjie olie aan jou hande en maak die broodjie gelyk en plat. Bak vir 1 uur by 180 C – haal dadelik uit en laat afkoel. Gooi vadoek oor die brood terwyl dit afkoel. Dit is nie eers nodig om dit te laat rys nie. Jy kan, as jy wil, dit vir ‘n rukkie los om te rys.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 785 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *