RSG
Bestanddele
2 trosse groendruiwe
2 trosse rooidruiwe
1 koppie suurroom
1 koppie roomkaas
½ koppie wit suiker
½ koppie bruin suiker
1 teelepel vanieljegeursel
1 koppie pekanneute, gekap
Metode
Meng al die bestanddele in ‘n glasbak.Eet as ‘n slaai of nagereg.
(Visited 656 times, 4 visits today)
Advertisements