Gekookte Patats

Jan van Niekerk

Bestanddele:
4 Middelmatige patats
5 ml Sout

Metode:
Plaas die patas in ‘n kastrol en bedek met water. Voeg die sout by. Kook die patats vir 20 minute.
Skep versigtig uit die water en sit voor saam met gebraaide snoek

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 558 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *