HAMSOUS

Rika Theron

Bestanddele
25 ml olie
125 g ham
2 klein uitjies
3 ryp tamaties
sout & peper
50 ml gekapte pieterselie.

Metode
Verwarm olie in kastrol, voeg gesnipperde ham en gekapte ui by. Soteer stadig tot uie sag is. Voeg gekapte tamaties by. Bring tot kookpunt, verminder hitte en stowe sonder deksel, 5 minute tot sous dik word. Geur met sout & peper. Voeg pieterselie by en meng goed.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 98 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *