Karringmelk besukuit

Alida Schultz

Bestanddele
500g Margarien (Sag maar nie gesmelt)
9 Kop koekmeel
2 1/2 kop Suiker
3 eiers geklits
500 ml Karringmelk
4 tl Bakpoeier
2 tl Sout
2 tl Kremetart
2 tl Koeksoda

Metode
Sif meel, bakpoeier, sout en kremetart saam. Vryf margarien in totdat dit lyk soos broodkrummels. Voeg suiker by en meng deur. Meng koeksoda met karringmelk en voeg eiers by. Maak holte in die middel en voeg melkmengsel by. Meng liggies vingers. Maoet as nie knie nie.

Sit hopies deeg op die bakplaat en bak teen 180 grade tot goudbruin en gaar. Laaat afkoel. Sny deur. Laat oornog uit in oond.

Geniet

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 599 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *