Klapper Balletjies ~ COCONUT CLUSTERS

Lynette Muller

Bestanddele
2 Koppies Suiker
½ Koppie Melk
125g Botter
½ Koppie Kakao

METODE:
Gooi Bogemelde In Kastrol,
Smelt en Kook Vir 5 Minute
Haal Van Plaat Af
Gooi 1tl Vanilje by
Gooi 3 Koppies Oats by
Gooi 1 Koppie Klapper by
Roer en skep balletjies op waspapier (lepelsvol)
Laat afkoel en stol

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 194 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *