Maklikke Fudge

Lynette Muller

Bestanddele
1 blik kondensmelk
500g versiersuiker
2 t vanilla essence

METODE:
Meng als saam. Dis baie styf. Smelt oor meduim hitte en prut terwyl jy aanhou roer vir 12 min.
Gooi in pannetjie en laat in yskas stol. Dit is super maklik en vinnig!!

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 938 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *