VARK  MET  PYNAPPEL

Rika Theron

Betsanddele
4 varkkotelette,
1 klein blikkie pynappelringe, gedreineer,
1 t hoenderpoeier,
1/4 t fyn gemmer,
1/4 k olie.
1 e meel.

Metode
Meng hoenderpoeier en gemmer met ‘n bietjie van die pynappelsap.Voeg nog sap by om ‘n halfkoppie te maak en plaas kotelette in skottel.Gooi sap oor en laat 20 minute marineer. Dreineer en braai kotelette bruin in warm olie.Plaas in opskepskottel en hou warm.Braai pynappelringe vinnig bruin en rangskik dan om en op kotelette.Plaas meelblom in pan en gooi marinade en genoeg water daarby om ‘n romerige sous te vorm. Bedien met geelrys en versier met kersies.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 321 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *