Wortel konfyt

Alida Schultz

Bestanddele
6 wortels grof of fyn gerasper)
4 suurlemoenne ( Skil en sap grof gerasper)
6 koppies suiker
6 koppies kookwater
Metode
Kook alles saam vir +- 45 minute. Bottel warm. Vir variasie kan lemoenne I.p.v. suurlemoenne gebruik word.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,598 times, 2 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *