KNOFFELASYN:

Anna Eksteen

Bestanddele
1 middelslag ui
3 medium tot groot knoffelhuisies
2 lourierlare
1 takkie dragon
3 heel kruienaeltjies
1ml gemaalde neutmuskaat
1ml sout 
750ml wit wynasyn

Metode
Skil die ui en kap dit baie fyn. Skil en kneus die knoffelhuisies. Laat dit saam met die res van die bestanddele 3 weke lank in ‘n toe glasfles in die son trek. Skud die fles af en toe. Syg dit daarna deur en bottel en verseël die filtraat.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 115 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *