Patat Gebak

Bianca Nel
Ag dis nie veel van ‘n resep nie, meer ‘n idee wat ek deel. Ek maak patato bake met patats. Dis heeeerlik verby! Veral die kaas geur een van Woolies. Patats het nog nooit so lekker gesmaak nie! Tot die kids vra vir nog. Volg maar net die instruksies agterop die pakkie “patato bake”.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,464 times, 1 visits today)
Advertisements

One thought on “Patat Gebak”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *