Sampioen Sous vir Steak

Frik Lombard

Bestanddele
1 Pakkie Mushrooms
1 Houertjie Room ~ 250 ml
Klein Bietjie knoffel na smaak
Botter om in te braai
Sout en peper na smaak.

Metode
Sny die smapioene fyn. Verhit botter in ‘n pan. Plaas sampieone in die pan en braai tot daar nie meer vloeistof is nie. Gooi nou knoffel na smaak by. En roerbraai so 1 minuut. Gooi nou die room by en kook die mengsel tot verdik. Geur met sout en peper.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 363 times, 3 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *