HAM-ROYAL

Rika Theron

Bestanddele
6 snye gaar ham wat dik gesmeer is met mosterd en rol ‘n piesang in elke sny.
Pak langs mekaar in goedgesmeerde skottel en gooi volgende sous oor:
3/4 e mielieblom,
1/2 t sout, 1 e botter,
1/2 k Ideal-melk,
1 k gerasperde kaas en rooipeper na smaak.

Metode
Bak in matige oond (180°C) vir 20 minute. Bedien warm.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 88 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *