Lynette Muller
Ek maak gereeld by ‘n stalletjie toasted samies en kan nie voorbly met die kiepie mayo nie! My geheim is om net hoenderbors (met been in) te gebruik, sprinkle bietjie Ina Paarman Seasoned Salt oor, dit maak ek in die drukkoker gaar. Dan meng ek die afgekoelde hoender (sonder been en vel) wat fyngesny is met Nola mayo en Ina Paarman se Green Onion Seasoning.
Niks anders nie, maak dit die vorige dag reeds, dit raak beter as dit bietjie getrek het.
Blinkbek lekker!!
(Visited 488 times, 1 visits today)
Advertisements