PIESANG-MALVAPOEDING

Rika Theron

Bestanddele
120 g malvalekkers,
2 e melk,
4 piesangs,
sap van 1/2 suurlemoen,
1 pakkie lemoenjellie,
125 ml room.

Metode
Smelt lekkers met melk in ‘n kastrol oor lae hitte.  Skil piesangs en maak fyn,  Voeg suurlemoensap by en klop goed.  Maak jellie aan en voeg by piesangmengsel, net voor dit stol.  Meng goed.  Klop room styf en vou in by piesangmengsel, saam met lekkers.  Dien op met geklopte room.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 176 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *