PYNAPPEL / KOMKOMMERSLAAI

Lynette Muller

Bestanddele
1 blik gesnipperde pynappel gdreineer of ‘n blikkie pynappel ringe in stukke gesny
2 middelslag komkommers (geskil en in dun skywe gesny)

Sous:
250 ml suurroom
2 tel heuning
2 tel suurlemoenskil gerasper
5 ml swartpeper

Metode.
Meng al die bestandele vir die sous tot glad
Meng slaaisous met pynappel en komkommer

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 598 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *