Souttert met biltong en cheddar kaas

Mari Janse van Vuuren

Bestanddele
1 rol (400g) gekoopte broskors deeg (puff pastry)
Gerasperde kaas
Gesnyde biltong
4 eiers
500ml room

Opsioneel:
1 pakkie bacon, gesnipper en vir so 3 min. in microwave gestoom (gooi papier handdoek)
±150g worsies gesnipper (rooi worsies of cherisso of kaas worsies of varkworsies, wat jy het

Metode
Rol die deeg uit, nie te dun nie, gebruik hele rol vir die bak. Prik deeg orals met ‘n vurk om lug deur te laat. Gooi BAIE kaas op die deeg, Dan baie biltong, Dan die bacon en worsies. Klits eiers en room en gooi oor, dit moet klam wees tot bo. Bak vir ± 1 uur @ 180 of tot vulsel gestol is. Laat staan vir minstens 10min voor jy begin lekker eet.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 259 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *