MACARONI  GEREG

Rika Theron

Bestanddele
1/2 pak macaroni,
1 blik sampioensop,
5 strokies ontbytspek,
1 ui,
2 e botter,
3 e melk,
gerasperde kaas.

Metode
Kook macaroni.  Sny spek in stukkies en ui in dun skywe.  Braai ui in botter, voeg spek by en kook 3 tot 4 minute.  Voeg sop en melk by terwyl u voortdurend roer.  Verwyder van hitte en voeg macaroni by, kook dan verder vir ongeveer 2 minute.  Plaas in gesmeerde bakskottel.  Strooi ‘n dik laag kaas oor en bak (300°F) vir 5 tot 10 minute.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 170 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *