Sardyne op rys

Isabel Lombard

Hierdie is my vroeu se skepping. Dit is ‘n sakpas resep.

Bestanddele Sardyne (Die hoveelhede hang af van die aantal mense wat gaan eet)
1 Blikke sardyne in tamatiesous
Genoeg gaar rys

Bestanddele Kaassous
3 Eetlepels koekmeel
3 Eetlepels margarien
Sout na smaak
Gersaperde kaad
300 ml melk

Metode kaassous
SIt meel en margarien in ‘n bakkie. Mikrogolf vir so 30 sekeondes en meng goed met ‘n vurk. Gooi melk in 2l houer en mikrogolf vir 3 minute. Passop vir oorkook. Gooi nou die melk bietjies vir bietjies in die bakkie met die meel. Roer goed. Hou so aan totdat die meel mengsel loperig is. Gooi die bakkie se mengsel by die melkmengsel. Mokroglf die melkmengsel vir ‘n minuut en roer goed met ‘n vurk. Mikrogolf en roer totdat die mengsel dik word. Neem gewoonlik so drie minute. Gooi sout by en kaas en roer tot die kaas gesmelt is.

Metode sardyne
Skep rys in middel van die bord
Haal sardyne uit blikkie uit en haal die grate uit
Pak saryndjies oor die rys
Skep nou van die tamatiesous oor die sardyne en rys
Skep nou van die kaassous oor die sardyne en geniet

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 223 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *