Aartappelslaai met  Mosterdsous

Jan van Niekerk

Lewer 24 porsies

Bestanddele
4 kg Medium aartappels gekook en in skywe gesny
4 Uie, Fyn gekap
20 Agurkies, fyn gekap
10 Hard gekookte  eiers, gekap, Hou 2 eiers vir garnering
8 Grasuie, fyn gekap
10 ml Sout
15 ml Suurlemoen peper

Sous:
300 ml Mayonnaise
100 ml Natuurlike jogurt
20 ml Pommery mosterd
30 ml Suurlemoensap
15 ml Suurlemoenskil
10 ml Sout
5 ml Varsgemaalde swartpeper

Garnering
4 Grasuie grof gekap vir garnering

Metode:
Rangskik die aartappels, eiers en grasuie in lae in ‘n slaaibak
Geur elke laag met ‘n bietjie sout en suurlemoenpeper
Meng diebestanddele vir die sous alles saam en giet oor die aartappels Garneer met die grasuie. Lewer 24 porsies.

 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 80 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *