Asbrood

Woumarie

Bestanddele
750 ml bruisbroodmeel
25- ml witbroodmeel
10 ml bakpoeier
2.5 ml sout
500 ml karringmelk

Metode
Meng droë bestanddele en maak aan met karringmelk. Druk deeg plat (ong 3 cm dik) op ‘n groot stuk aluminiumfoelie. Vou dig toe in foelie maar laat ruimte om te rys. Plaas op half uitgebrande kole en gooi toe met oorblywende kole. Bak ongeveer 45 minute.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 160 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *