GEURIGE  HAM-EN-TAMATIEGEREG

Rika Theron

Bestanddele
1 1/3 k macaroni
1 blik tamatiesop
4 snye ham
1 blik wortels.

Metode
Kook macaroni en dreineer.  Verhit sop en wortels in aparte skottels.  Voeg macaroni by sop en plaas in warm skottel.  Sny wortels en ham in skyfies en voeg by mengsel in skottel.  Bedien dadelik.

Wenk
Ek dink ‘n lekker laag gerasperde kaas sal ook nie skade doen nie

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 94 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *