Roomkaas burgers

Woumarie

Bestanddele
1kg x maalvleis
1 x pakkie wit of bruin uie sop
Kaas: philledelpiha smooth of simons berg se ham geur of simons berg se plain een.

Metode:
Gooi maalvleis, uie sop en hele bakkie kaas in n meng bak, meng deeglik deur. Braai in n pan oor matige hitte met bietjie olie in tot gaar!

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 61 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *