Sardyne met Pasta

Lynette Muller

Bestanddele
1 koppie rou skulpienoedels
410 g blik sardyne in tamatiesous
½ ui, gerasper
Kaas
Wit Sous [sommer die pakkies]
Visspeserye
Rooi Peper

Metode:
Kook noedels gaar. Meng sardyne met ui en visspeserye. Maak 2 koppies witsous met gekapte pietersielie en rooi peper apart. Pak gaar noedels onder in vuurvaste bak, dan ‘n laag vis, laag witsous, weer ‘n laag noedels, en weer witsous met gerasperde kaas bo-op. Bak teen 180ºC, oop, vir 20 minute.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 245 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *