Sjokolademouse

Jan van Niekerk
Lewer 12 porsies

Bestanddele
500 g Donker sjokolade
10 Eiers, geskei
10 ml Vanieljegeursel
10 ml Koffiepoeie, opgelos in bietjie water
40 ml Koffielikeur
500 ml Room
20 ml gerasperde lemoenskil

Metode:
Smelt die sjokolade in ‘n dubbelkoker en laat effens afkoel. Klits die eiergele en voeg die sjokolade geleidelik by. Voeg die vanieljegeursel, koffie en likeur by. Klop die room styf en vou die sjokolade mengsel daarby in. Verkoel vir 3 ure en garner met die lemoenskil.
Lewer 12 porsies.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 110 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *